Beeldskoon Podcast

17 - Skoonheid (met Belinda van Schalkwyk)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek met Belinda oor innerlike teenoor uiterlike skoonheid. Sy vertel ons van haar journey van skoonheid en gee raad oor hoe om die balans tussen innerlike en uiterlike skoonheid te probeer kry. Lekker luister!

Belinda se salon se details: Glow Getter

Haar blog: https://aqeeunsheart.wordpress.com/

Sy wil graag die volgende liedjie met jou deel: Elevation Worship - With You

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert