Sign up to save your podcasts
Or

God is nie net ’n Voorsiener nie—Hy is ’n God wat geken wil word.
Van die begin af is die mens ongelooflik goed geskape, na Sy beeld. Die grootste leuen was nog altyd om God se goedheid te bevraagteken. Wanneer ons leer wie Hy regtig is—genadig, getrou en vol liefde—word ons identiteit herstel en begin ons ander se waardigheid raaksien en herstel.
Imago Dei verander alles.
By Shofar DurbanvilleGod is nie net ’n Voorsiener nie—Hy is ’n God wat geken wil word.