Hierdie week gesels ek met Jacques Joubert en Andre Huisamen oor die Springbok-groep vir die Rugby Kampioenskap.
Ons wil-wil ook vir John Mitchell groet as Bulls-afrigter en huil saam met die Lions oor hul swak rekord in Superrugby eindstryde.
Die Proteas beklink die Eendagreeks teen Sri Lanka 3-0 met twee wedstryde oor en ons watter spelers gerus gaan word en wie speelkans gaan kry.
Deel 1: Springbok-groep vir die Rugby Kampioenskap (3m 25s)
Deel 2: Proteas wen weer in Sri Lanka (17m 30s)
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify en SoundCloud.