Delphine van Wyk is 'n entrepreneur wat glo die vier belangrikste pilare om 'n suksesvolle sake-onderneming op te bou, is leierskap, tydsbesteding, bemarking en finansies. In 'n kort reeks hieroor bespreek sy goeie leierskap in jou onderneming. 'n Kenner verduidelik ook wat jy alles moet weet van beleggingsfooie voordat jy jou geld iewers wegsit. En daar is raad oor versekering in geval van 'n terroriste-aanval.