Beeldskoon Podcast

18 - Wanneer jy moet wag (met Leandie Bräsler)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek weer met Leandie en sy deel haar getuienis oor hoe sy 7 lang jare moes wag vir iets wat God in haar hart geplaas het. Sy vertel hoe sy moes cope met God se antwoord van "nie nou nie". Lekker luister!

Ons deel ook dan sommer graag haar enkelsnit as hierdie week se liedjie: Leandie Lombaard Bräsler - Racheltjie De Beer

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert