Ek gesels met Jacques Joubert (Chelsea ondersteuner) en Andre Huisamen (Arsenal) oor die Engelse Premierliga se 2018/19 seisoen wat eersdaags begin.
Ons kyk na Chelsea, Arsenal, Manchester United, Liverpool en Tottenham Hotspur se voorseisoen asook die spelers wat elke klub tot dusver gekoop het.
Ons eindig met ons voorspellings van waar ons dink elk van die top spanne gaan eindig.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify en SoundCloud.