
Sign up to save your podcasts
Or


In vandag se episode gesels ek met Liezl oor haar journey van profetiese kuns. Ons gesels oor hoe sy begin het om profeties se verf en sy gee advies oor hoe om te begin om meer profeties te wees.
Sy deel graag die volgende liedjie met julle - Goodness of God - Jen Johnson
By Izelle JoubertIn vandag se episode gesels ek met Liezl oor haar journey van profetiese kuns. Ons gesels oor hoe sy begin het om profeties se verf en sy gee advies oor hoe om te begin om meer profeties te wees.
Sy deel graag die volgende liedjie met julle - Goodness of God - Jen Johnson