Laat ons Boekevat

2 Timoteus 2


Listen Later

Send us a text

'n Christen is 'n goeie soldaat vir Christus, 'n atleet wat volgens die reëls deelneem, en 'n boer wat hard werk om die oes in te bring. Dan sal die kennis vermenigvuldig en die evangelie aan almal verkondig word. Dan sal ons bruikbaar wees in die huis van die Here, voorberei vir enige goeie diens.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Laat ons BoekevatBy Jan Smit