Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.
September 02, 2026Lukas 21Send us Fan MailHierdie hoofstuk handel hoofsaaklik oor die profetiese rede van Jesus, wat gevolg het op 'n vraag van die dissipels....more24minPlay
August 21, 2026Lukas 20Send us Fan MailJesus is nou in Jerusalem waar Hy die mense leer deur gelykenisse te vertel en met hulle te gesels, maar deurentyd is die skrifgeleerdes en Fariseërs en Sadduseërs besig om Jesus uit te lok om iets te sê waarvoor hulle Hom kon aankla of gevange neem. ...more24minPlay
August 14, 2026Lukas 19Send us Fan MailIn Jerigo gaan Jesus tuis by die hoof tollenaar Saggeus, en dan vertel Jesus die baie belangrike en insiggewende gelykenis van die tien goue muntstukke. Dit is 'n profetiese gelykenis wat vooruit wys na die kerk van Jesus op aarde.Dan reis Jesus verder tot by Betfage en Betanië voordat Hy jerusalem binnegaan.Die eerste ding wat Jesus in Jerusalem doen, is om die tempel te reinig deur die handelaars uit te jaag....more23minPlay
August 08, 2026Lukas 18Send us Fan MailJesus is op reis na Jerusalem om daar gekruisig te word, en op Sy pad gaan Jesus nou deur Jerigo loop. Hy vertel nog gelykenisse, antwoord die vraag van die ryk jongman en genees die blinde man by Jerigo....more20minPlay
August 02, 2026Lukas 17Send us Fan MailJesus genees tien melaatse mans, maar net een kom terug om God te prys en te dank. Jesus leer ons ook oor die krag van geloof, en Hy leer ons oor die koms van die koninkryk van God....more25minPlay
July 26, 2026Lukas 16Send us Fan MailVandag se Bybelstudie gaan oor die gelykenis van die oneerlike bestuurder, en die verhaal van die ryk man en Lasarus. ...more23minPlay
July 15, 2026Lukas 15Send us Fan MailVandag lees ons van die verlore skaap, die verlore muntstuk, en van die verlore seun.Jesus vertel vir ons van die vreugde wat tot in die hemel heers, wanneer net een sondaar tot bekering kom....more21minPlay
July 10, 2026Lukas 14Send us Fan MailJesus maak nog mense gesond en vertel nog gelykenisse.Jesus leer ons lesse van nederigheid en van vrygewigheid, en dat ons die sout van die aarde moet wees....more20minPlay
July 01, 2026Lukas 13Send us Fan MailJesus is nog steeds op reis na Jerusalem, en op die pad gaan Hy deur 'n aantal dorpe en stede.Hy leer die mense met gelykenisse, en Hy maak die siekes gesond. Hy vertel ons van die smal deur wat lei tot die lewe, en Hy dring by die mense aan om tot bekering te kom....more22minPlay
June 21, 2026Lukas 12Send us Fan MailIn hierdie hoofstuk leer Jesus die dissipels 'n hele aantal belangrike lesse, en vertel Hy ook 'n aantal gelykenisse vir die skare.Jesus waarsku teen die soeke na rykdom, en gee die volgende waarskuwing: "Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Jesus waarsku ons ook om te alle tye gereed te wees vir Sy wederkoms....more24minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.