Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 106 episodes available.
May 22, 2026Pinkster 2026 Bid in die Heilige GeesSend us Fan MailSover het ons Pinkster reeks vir hierdie jaar ingesluit: "Christelike gebed", "Bid tot die Vader", en "Bid deur Jesus Christus."Vandag sluit ons die reeks af met "Bid in die Heilige Gees."Ons wens julle almal 'n geseënde Pinkster Sondag toe....more11minPlay
May 18, 2026Pinkster 2026 Bid deur JesusSend us Fan MailDie bloed van Jesus gee ons toegang tot die Vader, en Jesus is ons Voorspraak en Advokaat by God.Jesus leer ons om te bid, en Hy is vir ons 'n voorbeeld van gereelde en opregte gebed. En die grootste voorreg wat ons het, is om in die Naam van Jesus tot ons Vader te bid....more10minPlay
May 17, 2026Pinkster 2026 Bid tot die VaderSend us Fan MailVerlede keer het ons geleer oor Christelike gebed.Vandag kyk ons na gebed tot ons hemelse Vader, en gebed in geloof....more11minPlay
May 17, 2026Pinkster 2026 Christelike gebed.Send us Fan MailIn ons Pinkster biduur en Bybelstudie reeks gaan ons hierdie jaar meer leer oor gebed. Ons wil graag leer wat gebed id en hoe om effektief te bid.En ons wil ons in die tyd toelê op gebed om te vra dat die Heilige Gees ons weer opnuut sal vul, en besit sal neem van ons lewens. ...more10minPlay
May 17, 2026Lukas 9aSend us Fan MailJesus doen nog wonderwerke, en hy leer die dissipels en al die mense wat Hom volg.Dan lees ons van Petrus se belydenis, en van Jesus se verheerliking op die berg.Net daarna begin Jesus om vir die dissipels te vertel van Sy komende lyding en kruisiging....more19minPlay
May 14, 2026Hemelvaart 2026Send us Fan MailVandag herdenk ons die Hemelvaart van Jesus Christus, ons Verlosser.Ons kyk na die lewe van Jesus, van voor die grondlegging van die aarde af, tot na Sy opstanding uit die dood....more15minPlay
May 09, 2026Lukas 8Send us Fan MailIn hierdie hoofstuk van Lukas leer Jesus die mense deur gelykenisse, en doen Jesus 'n aantal wonderwerke.In hierdie gedeelte is daar weereens 'n hele aantal lewenslesse vir ons om te leer....more28minPlay
May 03, 2026Luke 7Send us Fan MailIn hoofstuk 7 gaan Jesus voort om mense gesond te maak en om dooies op te wek. Jesus antwoord ook 'n vraag van 'n ongeduldige Johannes die Doper, en Hy gaan eet aan die huis van Simon die Fariseër, waar Hy 'n sondige vrou se sondes vergewe....more26minPlay
April 23, 2026Lukas 6Send us Fan MailJesus genees die man met die gebreklike hand, en dan kies Hy sy twaalf apostels nadat Hy die hele nag lank tot Sy Vader gebid het.Dan lees ons weer die bergrede van Jesus, waar Hy vir ons 'n groot klomp kosbare lesse leer....more30minPlay
April 16, 2026Lukas 5Send us Fan MailJesus roep sy eerste dissipels om Hom te volg, naamlik Simon Petrus, Jakobus en Johannes. Jesus genees ook 'n melaatse man en 'n verlamde man.Dan roep Jesus die tollenaar Levi, oftewel Matteus, om Hom te volg....more28minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 106 episodes available.