Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.
December 08, 2025Jakobus 3Send us Fan Mail"So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag."Die tong is soos 'n vuur. As dit buite beheer is, kan dit ons hele lewe aan die brand steek. Die bybel waarsku ons daarteen, maar die bybel gee ook vir ons raad oor hoe ons die probleem kan oorkom.Jakobus leer ons ook in hierdie hoofstuk, dat daar twee soorte wysheid is. Kom lees en luister saam met ons om meer uit te vind....more21minPlay
November 29, 2025Jakobus 2Send us Fan MailJakobus leer ons om nie ons medemens te oordeel volgens die uiterlike nie. Ons leer ook van die beginsel van 'n mens se koninkrykswaarde.Dan leer ons van die beginsel ban "geloof in aksie." Geloof wat dood is as dit nie aanleiding gee tot goeie werke nie.Kom lees en luister saam met ons om meer te leer uit hierdie praktiese brief van Jakobus. ...more20minPlay
November 19, 2025Jacobus 1:9-27Send us Fan MailHoe bepaal ek die waarde van myself en van my medemens? Armoede, rykdom, beroemdheid? Kom ons lees wat sê Jakobus daarvan.En wat is die kenmerke van 'n egte en suiwer godsdiens? Ons leer dit ook uit hierdie gedeelte....more24minPlay
November 07, 2025Jakobus 1:1-8Send us Fan MailDie brief van Jakobus, aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is.Jakobus vertel ons dat die Here ons toets en beproef, en hy leer ons hoe om te reageer daarop, en wat om te doen daarmee....more20minPlay
October 29, 2025Markus 16Send us Fan MailOns lees vandag die laaste hoofstuk van die evangelie volgens Markus. Die boek sluit af met Jesus se opstanding en Hemelvaart. Ons lees ook ban Jesus se sending opdrag. Kom lees en leer gerus saam met ons....more16minPlay
October 17, 2025Markus 15Send us Fan MailJesus word deur Pilatus verhoor, Hy word ge-gesel en gespot, Hy word gekruisig en begrawe.Dit is 'n hartseer dag vir Jesus se volgelinge, maar hulle moet onthou dat Sondag naby is, en dan sal Jesus weer by hulle wees!...more19minPlay
October 12, 2025Markus 14Send us Fan MailIn Markus 14 word Jesus se dood beplan, Hy word gesalf, vier die Paasfees en stel die nagmaal in. Daarna gaan Jesus en Sy dissipels na Getsemane waar Hy verraai word en gevange geneem word....more26minPlay
October 04, 2025Markus 13Send us Fan MailMarkus 13 is Jesus se profetiese rede, waar Hy ons leer van die wegraping, die groot verdrukking en van Sy wederkoms.Jesus leer ons van al die tekens waarop ons moet let om te weet dat Sy koms baie naby is....more23minPlay
September 24, 2025Markus 12Send us Fan MailEers vertel Jesus die gelykenis van die landbouers en die wingerd, en daarna antwoord hy die kerkleiers se vrae.Vrae oor belasting, oor die grootste gebod, en oor die ewige lewe. Jesus bewonder ook die arm weduwee wat so'n groot offergawe in die skatkis gegooi het....more27minPlay
September 17, 2025Markus 11Send us Fan MailVandag lees ons van Jesus se intog in Jerusalem. Na 3 jaar se bediening in Galilea en die noordelike streke van Israel, is Jesus nou hier in Jerusalem om Sy aardse bediening af te sluit.Wanneer Hy Jerusalem binnekom is daar 'n groot skare wat Hom eer en prys en uitroep "Hosanna!" Maar in die tempel is die priesterhoofde en skrifgeleerdes nog steeds besig om Sy dood te beplan....more20minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.