Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.
June 25, 2025Titus 3Send us Fan MailOns het aan die einde gekom van die brief aa Titus, en so ook aan die einde van die drie pastorale briewe van Paulus. Ons het baie geleer oor ons verpligtinge en verantwoordelikhede binne die gemeente, die noodsaaklikheid van gebed, ons diens aan die Here, en nog baie meer....more16minPlay
June 19, 2025Titus 2Send us Fan MailPaulus verduidelik aan Titus, en so ook aan die gemeente in Krete, en so ook aan ons vandag, die gesonde leer van Jesus Christus. Ons lewens moet 'n positiewe en opbouende invloed op ons gemeenskap hê. Die mense rondom ons moet die Woord van God in ons lewens kan raaksien, sodat hulle niks sal kan sê teen die goeie leer van Jesus nie....more15minPlay
June 13, 2025Titus 1Send us Fan MailPaulus begin sy pastorale brief aan Titus met die bekende manier waarop Paulus altyd sy leser groet: Hy stel homself voor as dienaar van God en apostel van Jesus Christus. Dan gee hy aan Titus die opdrag om ouderlinge aan te stel. en beskryf die eienskappe van 'n ouderling. Hy waarsku ook weereens teen bekeerlinge wat in opstand kom teen gesag, en wat mense verlei....more19minPlay
June 08, 2025Pinkster SondagSend us Fan MailIn Jerusalem is dit tyd vir Shavuot, die Fees van Weke, en die stad is in rep en roer. Duisende Jode het van regoor die wêreld gekom om die fees te vier. Die tyd het ook aangebreek vir die uitstorting van die Heilige Gees waarvoor Jesus se dissipels noun al tien dae wag. Dit is die tyd wat die kerk van Jesus op aarde tot stand gekom het, en dit gaan gepaard met tekens en wonderwerke!...more14minPlay
June 06, 2025Pinkster VrydagSend us Fan MailVandag lees ons van Salomo se gebed vir gehoorsaamheid en vir insig om die volk te regeer as koning. Sy gebed word verhoor, en in God se goedheid geen Hy ook vir Salomo rykdom en eer. Maar later het Salomo gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, en die toorn van die Here het teen Salomo ontvlam!...more9minPlay
June 05, 2025Pinkster DonderdagSend us Fan MailDie gebed van Elia vir reën in Israel. Elia leer ons om te glo wanneer ons bid. Elia leer ons om aan te hou bid. Elia leer ons om te vertrou op die beloftes van die Here. Ons leer dat God getrou en regverdig is, en dat God ons gebede sal verhoor....more10minPlay
June 04, 2025Pinkster WoensdagSend us Fan MailIn 1 Samuel lees ons dat Hanna tot die Here gebid het in haar nood en hartseer, en dat die Here haar gebed verhoor het. Sy het 'n gelofte afgelê, en sy het getroue gebly aan haar gelofte. Dan lees ons Hanna se pragtige dankgebed in 1 Samuel hoofstuk 2....more9minPlay
June 03, 2025Pinkster DinsdagSend us Fan MailOns tema vir die week is Gebed. Vandag kyk ons na Jesus se intieme en persoonlike gebed in Getsemane. Ons kry ook die opdrag om nie te slaap nie, maar om te waak en te bid....more7minPlay
June 02, 2025Pinkster MaandagSend us Fan MailOns herdenk Pinkster hierdie week deur 'n reeks bybelstudies met die tema: Gebed. Vandag kyk ons na Jesus se model gebed, die Onse Vader....more10minPlay
May 30, 2025HemelvaartSend us Fan MailWanneer Jesus opvaar na die hemel, belowe Hy om altyd by ons te wees, Hy belowe dat ons met die Heilige Ges gedoop sal word, Hy belowe dat ons krag sal ontvang om Sy getuies te wees. As ons eensgesind volhard in die gebed, sal hierdie beloftes vir ons waar word gedurende hierdie Pinkstertyd. ...more11minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.