Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 76 episodes available.
September 03, 2024Matteus 4Send us a textJesus weerstaan die duiwel se versoeking in die woestyn, Hy roep die eerste disipels om hom te volg en dan begin Hy Sy openbare prediking in Galilea. Bring jou bybel en kom, laat ons boekevat....more16minPlay
August 27, 2024Matteus 3Send us a textJohannes die Doper - 'n kontroversieele dog interessante figuur, die laaste profeet van die ou bedeling wat die pad vir Jesus kom gelyk maak sodat Jesus 'n nuwe verbond met die mensdom kan kom vestig. Jesus word gedoop met die bevestiging dat Hy die Seun van God is....more18minPlay
August 20, 2024Matteus 2Send us a textIn hierdie aflewering kyk ons na die besoek van die sterrekykers uit die ooste, die kindermoord deur koning Herodes, en Jossef wat met sy gesin vlug na Egipte....more18minPlay
August 14, 2024Mattheus 1Send us a textIn hierdie episode kyk ons na die geslagsregister van Jesus deur die voorgeslagte van Josef, asook na die gebeure rakende die geboorte van Jesus....more23minPlay
August 06, 2024Inleiding tot die EvangeliesSend us a textIn hierdie episode praat ons vlugtig oor ons wereldbeskouing en doen ons 'n kort inleiding tot die vier Evangelies.Kontak my gerus op my email: [email protected] vir meer inligting of met kommentaar op die boodskap....more13minPlay
July 30, 2024UitnodigingSend us a textWelkom by: Laat ons Boekevat!Alle Afrikaanssprekendes is welkom om by ons aan te sluit vir hierdie bybelstudie reeks waar ons beplan om vers-vir-vers en boek-vir-boek deur die Bybel te werk.Vir meer inligting kontak my gerus per email by: [email protected]...more7minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 76 episodes available.