Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 103 episodes available.
October 29, 2024Matteus 11Send us Fan MailJesus antwoord die vraag van Johannes die Doper, naamlik: "Is U die een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?" Dan spreek Jesus 'n vloek uit oor die dorpe waaar hy gepreek het omdat hulle Sy boodskap verwerp het. Laastens rig Jesus 'n uitnodiging aan Sy volgelinge, en ook aan my en jou vandag....more22minPlay
October 23, 2024Matteus 10Send us Fan MailJesus gee opdragte aan Sy dissipels voordat Hy hulle uitstuur om sendingwerk te gaan doen. Dit is opdragte wat vir ons ook geld, omdat ons Jesus se dissipels is in vandag se wereld....more25minPlay
October 11, 2024Matteus 9Send us Fan MailIn hoofstuk 9 beskryf Matteus vir ons nog 'n aantal van Jesus se wonderwerke in die omgewing van Kapernaum. Hy beskryf ook vir ons die dag toe sy eie lewe onherroepelik verander is, die dag toe Jesus vir hom se: Volg My!...more24minPlay
October 02, 2024Matteus 8Send us Fan MailAan die einde van die bergrede gaan Jesus na Kapernaum en na Gadara. Op Sy pad maak Jesus mense gesond en dryf Hy bose geeste uit. Dit lok 'n verskeidenheid van reaksies uit by die mense rondom Jesus....more27minPlay
September 26, 2024Matteus 7Send us Fan MailHierdie is die laaste van 3 hoofstukke waarmee Matteus die Bergrede van Jesus afsluit. Die episode bevat weereens 'n groot aantal bybelse beginsels en waarhede wat ons moet leer, verstaan en in ons lewens toepas....more21minPlay
September 14, 2024Matteus 6Send us Fan MailHierdie is deel 2 van die bergrede van Jesus. Dit gaan oor hulp aan die armes, gebed en vas, skatte en Mammon, en oor die sorge van die lewe. Dit gaan oor belangrike lewenslesse wat elkeen van ons daagliks raak....more22minPlay
September 09, 2024Matteus 5Send us Fan MailHierdie is die eerste van 3 hoodstukke waar Matteus die bergrede van Jesus vir ons weergee. In hoofstuk 5 beskryf Jesus vir ons hoe 'n christen, of dissipel van Jesus, se lewe behoort te lyk. Dit is 'n hoofstuk ryk aan kennis en waarheid. Dit beskryf 'n leefwyse wat elke christen moet nastreef....more27minPlay
September 03, 2024Matteus 4Send us Fan MailJesus weerstaan die duiwel se versoeking in die woestyn, Hy roep die eerste disipels om hom te volg en dan begin Hy Sy openbare prediking in Galilea. Bring jou bybel en kom, laat ons boekevat....more16minPlay
August 27, 2024Matteus 3Send us Fan MailJohannes die Doper - 'n kontroversieele dog interessante figuur, die laaste profeet van die ou bedeling wat die pad vir Jesus kom gelyk maak sodat Jesus 'n nuwe verbond met die mensdom kan kom vestig. Jesus word gedoop met die bevestiging dat Hy die Seun van God is....more18minPlay
August 20, 2024Matteus 2Send us Fan MailIn hierdie aflewering kyk ons na die besoek van die sterrekykers uit die ooste, die kindermoord deur koning Herodes, en Jossef wat met sy gesin vlug na Egipte....more18minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 103 episodes available.