Sign up to save your podcasts
Or

Send a text
Terwyl die skrifgeleerdes nog steeds besig is met hul streke, word Jesus aan Sy dissipels geopenbaar as die Christus, die Messias waarop hulle gewag het. Maar Jesus skok hulle as Hy vir die eerste keer verduidelik dat Hy doodgemaak gaan word. En wat moet ons doen as ons vir Jesus wil volg?
By Jan SmitSend a text