Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 101 episodes available.
January 14, 2025Matteus 19Send us Fan MailIn hierdie gedeelte voer Jesus 'n gesprek met die Fariseërs en met Sy dissipels oor egskeiding. Dan seën Jesus die kindertjies, en antwoord die vraag van die ryk jongman: "Watter goeie daad moet ek doen om die ewige lewe te verkry?"...more21minPlay
January 09, 2025Matteus 18Send us Fan Mail"Wie is die belangrikste in die koninkryk van die hemel?" Dit is die vraag wat Jesus breedvoerig vir ons antwoord in hierdie hoofstuk. Ook die vraag van die verhouding tussen Christene en ons plig om te vergewe. Jesus leer ons presies wat Hy van ons as Sy kinders verwag....more19minPlay
January 01, 2025Matteus 17Send us Fan MailVandag leer ons die volgende: Jesus word verheerlik op die berg in die teenwoordigheid van Petrus en Jacobus en Johannes, asook Moses en Elia! Jesus genees 'n geestelik versteurde seun, dan kondig Hy weereens sy eie dood en opstanding aan. En dan die interessante vraag oor die tempelbelasting, en Jesus se eienaardige manier om voorsiening te maak daarvoor....more22minPlay
December 18, 2024Matteus 16Send us Fan MailTerwyl die skrifgeleerdes nog steeds besig is met hul streke, word Jesus aan Sy dissipels geopenbaar as die Christus, die Messias waarop hulle gewag het. Maar Jesus skok hulle as Hy vir die eerste keer verduidelik dat Hy doodgemaak gaan word. En wat moet ons doen as ons vir Jesus wil volg?...more21minPlay
December 10, 2024Matteus 15Send us Fan MailDie gevaar van gebruike en tradisies van die verlede, asook die sosiale veranderinge in vandag se tyd: Is dit belangriker as die woord van God? Wat gaan ons glo en waaraan gaan ons getrou wees?...more16minPlay
December 02, 2024Matteus 14Send us Fan MailOns lees van die dood van Johannes die Doper, die vermeerdering van die brood, Jesus loop op die see en later genees Hy die mense in Gennesaret....more19minPlay
November 24, 2024Matteus 13Send us Fan MailJesus leer ons met behulp van gelykenisse, en daarmee maak hy die koninkryk van die hemel aan ons bekend. Gelykenisse maak dit vir ons maklik om die geheimenisse van die Woord van God te verstaan, maar ons sal sien dat die mense wat Hom die beste ken, Sy vriende en familie, Hom nog steeds verwerp. ...more26minPlay
November 11, 2024Matteus 12Send us Fan Mail"Die Seun van die mens is immers Here oor die sabbat." Jesus leer ons oor die sabbatsbeginsels terwyl Hy siekes gesond maak en die mense rondom Hom leer. Alhoewel die Farriseers rede soek om Jesus aan te kla en dood te maak, keer dit Hom nie om die koninkryk van die hemel te verkondig nie!...more25minPlay
October 29, 2024Matteus 11Send us Fan MailJesus antwoord die vraag van Johannes die Doper, naamlik: "Is U die een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?" Dan spreek Jesus 'n vloek uit oor die dorpe waaar hy gepreek het omdat hulle Sy boodskap verwerp het. Laastens rig Jesus 'n uitnodiging aan Sy volgelinge, en ook aan my en jou vandag....more22minPlay
October 23, 2024Matteus 10Send us Fan MailJesus gee opdragte aan Sy dissipels voordat Hy hulle uitstuur om sendingwerk te gaan doen. Dit is opdragte wat vir ons ook geld, omdat ons Jesus se dissipels is in vandag se wereld....more25minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 101 episodes available.