Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.
September 26, 2024Matteus 7Send us Fan MailHierdie is die laaste van 3 hoofstukke waarmee Matteus die Bergrede van Jesus afsluit. Die episode bevat weereens 'n groot aantal bybelse beginsels en waarhede wat ons moet leer, verstaan en in ons lewens toepas....more21minPlay
September 14, 2024Matteus 6Send us Fan MailHierdie is deel 2 van die bergrede van Jesus. Dit gaan oor hulp aan die armes, gebed en vas, skatte en Mammon, en oor die sorge van die lewe. Dit gaan oor belangrike lewenslesse wat elkeen van ons daagliks raak....more22minPlay
September 09, 2024Matteus 5Send us Fan MailHierdie is die eerste van 3 hoodstukke waar Matteus die bergrede van Jesus vir ons weergee. In hoofstuk 5 beskryf Jesus vir ons hoe 'n christen, of dissipel van Jesus, se lewe behoort te lyk. Dit is 'n hoofstuk ryk aan kennis en waarheid. Dit beskryf 'n leefwyse wat elke christen moet nastreef....more27minPlay
September 03, 2024Matteus 4Send us Fan MailJesus weerstaan die duiwel se versoeking in die woestyn, Hy roep die eerste disipels om hom te volg en dan begin Hy Sy openbare prediking in Galilea. Bring jou bybel en kom, laat ons boekevat....more16minPlay
August 27, 2024Matteus 3Send us Fan MailJohannes die Doper - 'n kontroversieele dog interessante figuur, die laaste profeet van die ou bedeling wat die pad vir Jesus kom gelyk maak sodat Jesus 'n nuwe verbond met die mensdom kan kom vestig. Jesus word gedoop met die bevestiging dat Hy die Seun van God is....more18minPlay
August 20, 2024Matteus 2Send us Fan MailIn hierdie aflewering kyk ons na die besoek van die sterrekykers uit die ooste, die kindermoord deur koning Herodes, en Jossef wat met sy gesin vlug na Egipte....more18minPlay
August 14, 2024Mattheus 1Send us Fan MailIn hierdie episode kyk ons na die geslagsregister van Jesus deur die voorgeslagte van Josef, asook na die gebeure rakende die geboorte van Jesus....more23minPlay
August 06, 2024Inleiding tot die EvangeliesSend us Fan MailIn hierdie episode praat ons vlugtig oor ons wereldbeskouing en doen ons 'n kort inleiding tot die vier Evangelies.Kontak my gerus op my email: [email protected] vir meer inligting of met kommentaar op die boodskap....more13minPlay
July 30, 2024UitnodigingSend us Fan MailWelkom by: Laat ons Boekevat!Alle Afrikaanssprekendes is welkom om by ons aan te sluit vir hierdie bybelstudie reeks waar ons beplan om vers-vir-vers en boek-vir-boek deur die Bybel te werk.Vir meer inligting kontak my gerus per email by: [email protected]...more7minPlay
FAQs about Laat ons Boekevat:How many episodes does Laat ons Boekevat have?The podcast currently has 109 episodes available.