Hoe verklaar jy dit?

20 Aug


Listen Later

Watter veranderings het die pootlose akkedis ondergaan om te kan oorleef? Duisende jare gelede was Robbeneiland vas aan die Wes-Kaapse skiereiland. Is daar vandag enige noemenswaarddige genetiese verskille tussen die akkedisse op die eiland en die by Bloubergstrand? En hoekom gaan dennebome dood as 'n mens dit afkap, terwyl bloekombome weer uitloop?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG