
Sign up to save your podcasts
Or


In vandag se episode deel ek die goeie nuus dat Beeldskoon uitbrei en groei. Ek is opgewonde om die nuwe seisoen van Beeldskoon met julle te deel en ek deel ook iets waardeur ek gegaan het so rukkie terug wat my net verder aangespoor het om my hart met julle te deel. Lekker luister!
Ek deel ook graag die volgende liedjie met julle: Waymaker - Leeland
By Izelle JoubertIn vandag se episode deel ek die goeie nuus dat Beeldskoon uitbrei en groei. Ek is opgewonde om die nuwe seisoen van Beeldskoon met julle te deel en ek deel ook iets waardeur ek gegaan het so rukkie terug wat my net verder aangespoor het om my hart met julle te deel. Lekker luister!
Ek deel ook graag die volgende liedjie met julle: Waymaker - Leeland