Ek en Jacques Joubert gesels oor die tweede week van die Engelse Premierliga aksie.
Ons praat in diepte oor die gemors by Manchester United terwyl Manchester City en Chelsea hul goeie begin tot die seisoen voortsit.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify en SoundCloud.