Sign up to save your podcasts
Or

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad
Soek Eers-reeks: God se Toekoms, Vandag
Openbaring 21:1–9
15 Maart 2026
Preek 8 van 8
In die laaste preek van die Soek Eers-reeks kyk ons na Johannes se visioen van 'n nuwe hemel en aarde — nie as ontvlugting nie, maar as 'n uitnodiging om vandag anders te leef. God se toekoms is nie 'n plek waarheen ons vlug nie; dit is 'n krag wat ons roep.
— — —
Ondersteun ons gemeente
Maak 'n bydrae via SnapScan
pinelandsgemeente.co.za
[email protected]
By Pinelands GemeentePinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad