Sterre en Planete

22 Feb 2015


Listen Later

Die Voyager 1 ruimtetuig, wat in die vroeë jare sewentig gelanseer is, is nou al 130 astronomiese eenhede van die aarde af. 'n Astronomiese eenheid is die gemiddelde afstand tussen die aarde en die son. Dit is 150 miljoen kilometer. Die projek werp steeds vrugte af, al werk die satelliet met tegnologie van die sewentigs. Prof Matie Hoffman praat ook oor die nut wat die Groot Hadronversneller in Switserland het vir die ruimtewetenskap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG