
Sign up to save your podcasts
Or


In vandag se episode gesels ek met drie soon-to-be mamma's oor hulle ervaring om swanger te wees tydens 'n lockdown. Hulle deel hulle stories en vertel van die challenges wat hulle deur moet werk. Dit was so lekker om die journey van elkeen se perspektief te hoor. Lekker luister!
Rouxnette en Liesl se gunsteling liedjie is: Hillsong - Waymaker
Mizané deel graag met julle: Kari Hobe - The blessing
By Izelle JoubertIn vandag se episode gesels ek met drie soon-to-be mamma's oor hulle ervaring om swanger te wees tydens 'n lockdown. Hulle deel hulle stories en vertel van die challenges wat hulle deur moet werk. Dit was so lekker om die journey van elkeen se perspektief te hoor. Lekker luister!
Rouxnette en Liesl se gunsteling liedjie is: Hillsong - Waymaker
Mizané deel graag met julle: Kari Hobe - The blessing