Hoekom maak lemoenduifies se vlerke 'n fluitgeluid wanneer hulle vlieg? Watter onsigbare plaag het die mense van Vleesbaai die afgelope herfs gedurende die nag irriterende steek- of bytplekke toegedien? En hoekom aard granate nie op sekere plekke in die Wes-Kaap nie?