In hierdie episode gesels ek met Chelsea ondersteuner Jacques Joubert en Arsenal aanhanger Andre Huisamen oor die naweek se Engelse Premierliga uitslae.
Ons kyk ook na die Champions League se draw en watter spanne hulself gelukkig kan ag.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.