Shofar Durbanville

23 November 2025 - Ross van Niekerk - Jesus Voed die 5000


Listen Later

Johannes wys vir ons dat Jesus se wonders eintlik tekens is – vensters na sy hart. In die vermenigvuldiging van die brode sien ons die Messias wat meer is as Moses, meer as Elisa, en meer as net ’n voorsiener. Hy is die brood van die lewe. In sy teenwoordigheid is daar genoeg, oorvloed en herstel vir almal

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Shofar DurbanvilleBy Shofar Durbanville