Sign up to save your podcasts
Or

In vandag se episode gesels ek met Karlien oor eet versteurigs. Sy is 'n Arbeidsterapeut en deel van haar kennis met ons oor hierdie aspek wat soveel skaamte en obsessie veroorsaak vir sommige vroue (en mans). Lekker luister!
Boek waarna sy verwys het: Health at every size - Linda Bacon
Jy kan Karlien kontak op die volgende maniere:
- https://karlienterblanche.co.za/
- 084 559 5435
Sy deel ook 'n classic worship liedjie met julle - Amazing Grace
By Izelle JoubertIn vandag se episode gesels ek met Karlien oor eet versteurigs. Sy is 'n Arbeidsterapeut en deel van haar kennis met ons oor hierdie aspek wat soveel skaamte en obsessie veroorsaak vir sommige vroue (en mans). Lekker luister!