Naweek Aktueel

25 Jaar later: het die kerk Suid-Afrika se 7 reuse verslaan?


Listen Later

In 1997 tydens die SACLA konferensie is 7 "reuse" onderskei wat dringend in Suid-Afrika aangespreek moes word. Die kerk het haar daartoe verbind. Dit sluit armoede, rassisme en korrupsie in. Dit is 25 jaar later. Hoe vorder die kerk met hierdie taak? Prof. Rothney Tshaka, Ds. Nelis Janse van Rensburg en Rev. Moss Nthla, almal leiersfigure gesels hieroor met Jannie Pelser www.radiokansel.co.za
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Naweek AktueelBy Radio Pulpit