
Sign up to save your podcasts
Or


Ons leef elke dag onder verskillende stemme – party bring vrees en twyfel, ander bring lewe en waarheid. Hierdie boodskap herinner ons dat ons geskep is na die beeld van God (Imago Dei), geroep om te leef uit sy seën, identiteit en verbondsliefde. Wanneer ons God se stem weer leer hoor, kan ons leuens stilmaak, vryheid beleef en ander help om ook hul ware identiteit te ontdek.
By Shofar DurbanvilleOns leef elke dag onder verskillende stemme – party bring vrees en twyfel, ander bring lewe en waarheid. Hierdie boodskap herinner ons dat ons geskep is na die beeld van God (Imago Dei), geroep om te leef uit sy seën, identiteit en verbondsliefde. Wanneer ons God se stem weer leer hoor, kan ons leuens stilmaak, vryheid beleef en ander help om ook hul ware identiteit te ontdek.