Wie is ek?

25 Jul


Listen Later

Om iemand te ontmoet, verlief te raak en die besluit te neem dat hierdie die person is met wie jy die res van jou lewe gaan spandeer, is onbeskryflik. Maar wanneer jy besef die huwelik werk nie uit nie en jou laaste opsie of enigste opsie is om te skei, het dit 'n reuse emosionele effek op alle partye betrokke. Louis & Lise gesels oor die emosionele implikasies van egskeiding en hoe jy op 'n ingeligte manier daardeur kan kom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG