Daar is verskeie plekname in Suid-Afrika waarin die woord '"wolf" voorkom. Beteken dit dat eens op 'n tyd wolwe in Suid-Afrika was? Het bakterieë ook immuunsisteme soos wat die mens het? Watter funksie vervul sterte by soogdiere? Jannie Hofmeyr, Dave Pepler en Jurie van den Heever beantwoord díe vrae.