Nuus

25 nuwe netwerktorings in gebruik geneem


Listen Later

Die IKT-infrastruktuurverskaffer Powercom het 25 nuwe netwerktorings oor agt streke in gebruik geneem teen 'n koste van 40 miljoen Namibiese dollar. Die toevoegings, wat oor 'n jaar voltooi is, bring Powercom se nasionale totaal op 318 torings te staan, teenoor 276 vier jaar gelede. Tydens die simboliese inhuldiging in Iikokola-dorp, Omusati, het inligtingminister Emma Theofelus gesê die uitbreiding is die sleutel tot die verbetering van kommunikasie in beide stedelike en landelike gebiede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings