Groeipyne

25 Sep


Listen Later

Ouerskap in die 21ste eeu is opwindend, maar veeleisend en dit bly 'n uitdaging om gelukkige kinders groot te maak. Johan van Lill gesels hieroor met Lizanne du Plessis, 'n skrywer en arbeidsterapeut met 'n spesiale belangstelling in die behandeling van kinders met sensoriese prosesseringsdisfunksie. Lizanne gee stap-vir-stap voorstelle oor hoe om algemene ouerskapuitdagings te hanteer, soos woede-uitbarstings, vrees, angstigheid en stres.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG