
Sign up to save your podcasts
Or


Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die Bybel skryf ons voor om sekere maniere op te tree, maar sommige gebruike het ons laat vaar. Byvoorbeeld sê Paulus dat vrouens 'n hoed moet dra in die kerk, waarom is dit nie meer so groot ding vandag nie?
By NG BonaeroparkOns is oppad deur die Korintiërs briewe. Die Bybel skryf ons voor om sekere maniere op te tree, maar sommige gebruike het ons laat vaar. Byvoorbeeld sê Paulus dat vrouens 'n hoed moet dra in die kerk, waarom is dit nie meer so groot ding vandag nie?