Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
July 21, 2023Ek kon nie die wind voel nieEk was een keer oppad werk toe, toe besef ek kon nie die wind voel nie. Ek deel dit graag met jou....more5minPlay
April 25, 20232. Dr. Woltemade Hartman - Bou jou trots en ontdek so 'n sinvolle leweDie lewe het Tsunamis en allerhande faktore wat ons persoonlikhede vorm. Wanneer ons tussen die uitdagings deur aan ons trots bou, sal die lewe sinvol wees.Luister saam na Dr. Woltemade Hartman wat ons help verstaan hoe om sinvolle en inspirerende lewens te kweek....more1h 7minPlay
April 10, 20231. Dr Gustav Gous - Om nuut en vars te DinkWil jy volledig mens wees? Paulus praat van vaste kos vir volwasse gelowiges, dink aan hierdie reeks as eerstegraadse verouderde steaks!Kenners praat oor hoe om jou lewe te verryk op verskeie vlakke soos Denke, Psige, Liggaamlik, Gesondheid, Dieet en Geestelike groei. ...more1h 4minPlay
June 06, 2022ANKERS PODCAST | Prof. Hennie Stander | Romeine 1:8-23Prof. Hennie Stander so paar jaar gelede by ons 'n Bybelskool aangebied oor Romeine. Ons maak die opnames op ons ANKERS PODCAST platform weer beskikbaar.Ons reis deur die Romeine Brief en jy is welkom om saam te reis.Geniet episode 2!!#pelgrimsreis #ontdekromeine...more57minPlay
May 29, 2022ANKERS PODCAST | Prof. Hennie Stander | Romeine 1:1-7Prof. Hennie Stander so paar jaar gelede by ons 'n Bybelskool aangebied oor Romeine. Ons maak die opnames op ons ANKERS PODCAST platform weer beskikbaar. Ons reis deur die Romeine Brief en jy is welkom om saam te reis #pelgrimsreis #ontdekromeine...more53minPlay
July 28, 2021[PODCAST] SELFBEHEERSING | Janco Mocke | Playlist #geestelikegroeiIn hierdie episode gesels ons oor selfbeheersing. Ons is geneig om aan selfbeheersing te dink as iets wat ons moet regkry, maar ons leer eintlik dat selfbeheersing 'n geskenk is wat ons kry as die Gees ons lewe vol maak. Die gesprek is by 'n vorige geleentheid opgeneem as deel van ons ONTDEK JOU "SELF" reeks.Kom kuier saam....more46minPlay
July 28, 2021[PODCAST] SELFBEELD | Hennie Nieuwoudt | Playlist #geestelikegroeiKan jy jouself beskryf? Of eerder, kan jy jouself so beskryf dat 'n werkgewer jou sal wil aanstel? Jou selfbeeld speel 'n enorme rol in jou daaglikse lewe, so dit sal goed wees as jy verstaan hoe om jou selfbeeld gesond te hou en te bou. Hennie Nieuwoudt is 'n Life Coach en Motiveringsspreker met 'n klomp praktiese tips wat jou gaan help om jou selfbeeld te skaaf. Luister lekker saam! ...more45minPlay
July 28, 2021SELFSORG | Corne Badenhorst | Playlist #geestelikegroeiHier is 'n Podcast oor self-ontdekking. Om jouself te ontdek kan 'n baie angswekkende reis wees. Dis nie altyd lekker om eerlik met jouself oor jouself te moet wees nie. Baie van ons het idees oor onsself in ons koppe wat ons eerder nie wil omkrap nie. Maar tog as dinge skeef loop is ons onseker oor hoe om onsself te hanteer en beheer.Die eerste deur wat ons gaan oopmaak is SELFSORG. Dis belangrik om te weet hoe ons na onsself kyk. Hoe pas ons ons eie emosies en lewens op? Hoe maak ons seker die lewe se stres en druk oorweldig ons nie?Ons het 'n kenner op die gebied gevra om ons te help dink oor hierdie belangrike topic. Corne Badenhorst het op 'n stadium by ons kom kuier en vir ons kom vertel oor SELFSORG. Haar toespraak is op die Podcast hieronder beskikbaar.Corne is die hart agter die Facebook blad Katrienkie. Hier bied sy hoop vir duisende, en sy kan vandag vir jou ook hoop gee.Luister saam:...more51minPlay
July 12, 2021Die land brand, wat is ons wedstryplan?As ons om ons kyk lyk dit of die wêreld inmekaar stort! Wat staan ons as gelowiges te doen in sulke situasies?Ds. Deon gee vir ons perspektief en verwys na die keer toe die eerste kerk beskuldig was dat hulle die wêreld omgekeer het....more9minPlay
March 03, 2021PLAYLIST #1 GeloofsgesprekkeBonaeroFamilie Playlists is vol hulpbronne wat families help om saam geestelik te groei.Ons eerste Playlist handel oor Geloofsgesprekke. Wanneer ons saam gesels, leer ons mekaar ken. Wanneer ons mekaar hoor, verstaan ons mekaar beter. Net soos sportspanne voor 'n wedstryd spanpraatjies het, waar hulle die 'gameplan' bespreek en mekaar aanmoedig, kan gesinne saam praat oor Jesus, geloof en die lewe. Hierdie Podcast vorm deel van 'n Playlist vol hulpbronne vir Geloofsgesprekke, kry die res van die Playlist:Items hier: https://linktr.ee/BonaeroFamilies...more5minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.