Ankers - Die Hawe Podcast

ANKERS PODCAST | Prof. Hennie Stander | Romeine 1:8-23


Listen Later

Prof. Hennie Stander so paar jaar gelede by ons 'n Bybelskool aangebied oor Romeine. Ons maak die opnames op ons ANKERS PODCAST platform weer beskikbaar.

Ons reis deur die Romeine Brief en jy is welkom om saam te reis.

Geniet episode 2!!

#pelgrimsreis #ontdekromeine


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ankers - Die Hawe PodcastBy NG Bonaeropark