
Sign up to save your podcasts
Or


Kan jy jouself beskryf? Of eerder, kan jy jouself so beskryf dat 'n werkgewer jou sal wil aanstel? Jou selfbeeld speel 'n enorme rol in jou daaglikse lewe, so dit sal goed wees as jy verstaan hoe om jou selfbeeld gesond te hou en te bou.
Hennie Nieuwoudt is 'n Life Coach en Motiveringsspreker met 'n klomp praktiese tips wat jou gaan help om jou selfbeeld te skaaf.
Luister lekker saam!
By NG BonaeroparkKan jy jouself beskryf? Of eerder, kan jy jouself so beskryf dat 'n werkgewer jou sal wil aanstel? Jou selfbeeld speel 'n enorme rol in jou daaglikse lewe, so dit sal goed wees as jy verstaan hoe om jou selfbeeld gesond te hou en te bou.
Hennie Nieuwoudt is 'n Life Coach en Motiveringsspreker met 'n klomp praktiese tips wat jou gaan help om jou selfbeeld te skaaf.
Luister lekker saam!