Sign up to save your podcasts
Or

BonaeroFamilie Playlists is vol hulpbronne wat families help om saam geestelik te groei.
Ons eerste Playlist handel oor Geloofsgesprekke. Wanneer ons saam gesels, leer ons mekaar ken. Wanneer ons mekaar hoor, verstaan ons mekaar beter. Net soos sportspanne voor 'n wedstryd spanpraatjies het, waar hulle die 'gameplan' bespreek en mekaar aanmoedig, kan gesinne saam praat oor Jesus, geloof en die lewe.
Hierdie Podcast vorm deel van 'n Playlist vol hulpbronne vir Geloofsgesprekke, kry die res van die Playlist:Items hier: https://linktr.ee/BonaeroFamilies
By NG BonaeroparkBonaeroFamilie Playlists is vol hulpbronne wat families help om saam geestelik te groei.