Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor ouervervreemding, na aanleiding van 'n luisteraarsbrief. Dit gebeur dikwels dat een ouer, ná 'n egskeiding, nie meer kontak met die kinders mag hê nie en dit veroorsaak dikwels baie seer.