Dis moeilik om te glo dat daar baie rande se onopgeëiste aftreevoordele in bewaringsfondse lê en wag. Helen Ueckermann praat met Anton van Graan van die Raad op Finansiële Dienste gesels oor hoe jy moet maak om aftreevoordele wat jou toekom, op te eis.