Beeldskoon Podcast

27 - Vriendinne (met Mizané Pieterse)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek weer met ons verhoudings expert Mizané. Ons gesels oor die verhouding wat ons met vriendinne het en die kompleksiteit wat soms daarmee gepaard gaan. Lekker luister!

As jy meer wil weet of in kontak met haar wil kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak:

www.mizanepieterse.com / 0832970900 / [email protected]

Die worship liedjie sy graag met julle wil deel is van Elevation Worship - No one beside

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert