Louis en Lise gesels aan die hand van 'n gevallestudie, oor maniere hoe ouers (geskei of ongetroud) oor die weg kan kom; hoekom hulle oor die weg moet kom vir 'n kind se onthalwe; en hoe om weer beheer terug te kry oor jou lewe selfs al voel dit onmoontlik. 'n Vrou vertel om alleen, swanger en werkloos te wees, mag dalk voel soos die ergste ding wat met iemand kan gebeur, maar daar is altyd lig aan die einde van die tonnel.