Dit is daardie tyd van die jaar wat die verlange na geliefdes wat nie meer daar is nie die ergste gevoel word. In Geestesgesondheid gaan Christelle Webb-Joubert vir luisteraars die geleentheid gee om te deel wat dit vir hulle makliker maak om deur die tyd van die jaar te kom.