Beeldskoon Podcast

29 - Hello 2022


Listen Later

In vandag se episode (meer as 'n jaar later) gesels ek bietjie oor een van my onlangse getuienisse en ook waarmee ek besig was vandat ons laas hier was. Ek sien uit na 'n nuwe seisoen van Beeldskoon. Lekker luister!

Liedjie wat ek graag wil deel: Phil Wickham - It's always been you. 

Julle kan Beeldskoon nou volg op Instagram as @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 

#jyisbeeldskoon  

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert