Hoe verklaar jy dit?

29 Nov 2015


Listen Later

As tydperke van aardverwarming al vir miljoene jare voorkom, hoe groot is die mens se bydrae tot die huidige verwarmingsproses? Kan paddavissies in 'n klein poeletjie ver van standhoudende water oorleef? En hoe raak 'n mens ontslae van vlooie in jou huis?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG