
Sign up to save your podcasts
Or


Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Profesie en Tale verwar ons moderne gelowiges vandag omdat verskillende kerkgroepe verskillend daaroor dink. Ons kyk na een van die tekste waar Paulus oor hierdie gawes praat.
By NG BonaeroparkOns is oppad deur die Korintiërs briewe. Profesie en Tale verwar ons moderne gelowiges vandag omdat verskillende kerkgroepe verskillend daaroor dink. Ons kyk na een van die tekste waar Paulus oor hierdie gawes praat.