Watter bestandeel in kattekruid maak katte so uitgelate? Hoe het die heel eerste kieme ontstaan? As sommige primate se gene 99% met mense s’n ooreenstem, wat het van die ander 1% geword? En het liggolwe ook ‘n voortplantingsmedium nodig soos klank- en watergolwe?