Die politieke klimaat beïnvloed noodwendig die beleggingsoes. 'n Portefeuljebestuurder by 'n bekende finansiële instelling verduidelik hoe dit gebeur, en bied ook moontlike oplossings waarmee beleggers die ergste skommelinge die hoof kan probeer bied. 'n Finansiële beplanner gee ook raad aan jongmense aan die begin van 'n nuwe loopbaan oor hoe hulle vroeg reeds slim te begin belê sodat hulle vroegtydig 'n finansiële voorsprong kan kry.