Beeldskoon Podcast

31 - Boere en ladybugs (met Alri Vorster)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek met Alri oor haar journey van wag, boer soek 'n vrou en hoe God ons aanhou hoop gee en liefde wys deur soms net iets kleins soos 'n ladybug op ons pad te stuur. Lekker luister!

Sy deel ook twee van haar gunsteling worship liedjies met julle:

-Brandon Lake: Gratitude

-Need to breathe: Who am I  

Jy kan Beeldskoon volg op Instagram as @izellecreates_ of op die blog by beeldskoonblog.wordpress.com 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert