Beeldskoon Podcast

32 - Punt vs Komma (met Claudine Venter)


Listen Later

In vandag se episode (wat ook reeds in 2021 opgeneem is) gesels ek met Claudine oor haar getuienis en journey met haar kanker diagnose en hoe sy deur die struggle God se goedheid en genade ervaar het. Lekker luister!

As jy meer wil weet kan jy gerus haar kontak of op die CANSA website nog info gaan kry https://cansa.org.za/  

Sy deel ook graag met jou die volgende liedjie: Desert Song - Hillsong Worship 

Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert